Rising Star Language and Learning Development

Graad 7 Geskiedenis Werkboek & Memo Kwartaal 4

R75,00

      • Graad 7 Geskiedenis Werkboek en Memo
        Bevat vrae oor al die werk wat in Kwartaal 4 behandel word uit die VANDAG handboek. Goeie oefenboek om elke dag se werk vas te lê wat in die klas gedoen word. Kan ook dan gebruik word vir eksamen hersiening.
        Samewerking en Konflik op die Grense van die Kaapkolonie in die vroeë 19de Eeu
        • Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese Nedersettings
        • Die Oostelike Grens van Europese Nedersetting
        • Die Noordelike Grens van Europese Nedersetting
Graad 7 Geskiedenis Werkboek & Memo Kwartaal 4Graad 7 Geskiedenis Werkboek & Memo Kwartaal 4
R75,00
Scroll to Top