Geografie Oefentoets & Memo – Graad 7 Kwartaal 3
R50,00
Geografie Oefentoets & Memo – Graad 7 Kwartaal 3
Hierdie oefentoets dek al die belangrikste onderwerpe van kwartaal 3 se Geografie-kurrikulum uit die VANDAG handboek. Dit sluit verskeie vraagsoorte in om leerders te help voorberei vir hul toets. Ideaal as hersieningshulpmiddel om kennis te toets.