Rising Star Language and Learning Development

MEER OOR MY

Ek is ‘n ma van twee kinders, ‘n dogter (11) en ‘n seun (14). Ek het my graad in Bachelor of Applied Social Sciences (BAppSocSci) verwerf, asook ‘n kursus in Integrated Learning Therapy gedoen om met kinders wat spesiale behoeftes het te kan werk. My belangstelling is spesifiek in die werking van die menslike brein, veral in die ontwikkeling daarvan by babas en kinders. Die velde waarin ek spesialiseer is leermetodes (graad 4 tot 7) en lees, taal en spel vaardighede (graad RR tot graad 7). Met die het ek ook begin om vraestelle, leermateriaal en flitskaarte begin saamstel wat hier beskikbaar is vir aankoop.

Scroll to Top